Tekst
Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

75

U-Uil.

V-Vlermuis.

W-Waenhuis.

X-linker(?) Z-Zinker.

W-Dobbele U, wee. X-Ekse, wee, zee. 't Is 't laatste van den A-B-C!

'n Fragment (A tot F)uit Heilbron, O.V.S. het F-Fransman, G-Gek; een uit Zastron, E-Esel, G-Gaffel; 'n twede versie by CT. VII, 243 het o.a. F-Fransman, I-Inktpot, J-Jonkheere, W-Wagenmaker.1)

Die aftelrym „Olke-bolke ens" is slegs nog gedeeltelik verstaanbaar:

(Afrikaans) (Nederlands)

(a) (b) (a) (b)

Olke, Olke, Holleken, Ölleke

bolke bolke, Bolleken, bölleke

roerie-solke; re mie, solke; Rubens-holleken; rü re bölleke

Olke, Olke, Holleken, Ölleke

bolke, bolke, Bolleken, bölleke

knor knol! Knol knoui

(Amersfoort, (Die Huisgen. (CT. VIII bl. 288.) ('t Daghet

Die rympie word in S.-Afrika gebruik vir uittel by die speletjie blik-(h)aaispaai (Eng.: I spy). Die tel geskied op die vuiste van die spelers. Die hand waarop „knol" val word agter die rug gehou. Wie die eerste sy twee vuiste agter die rug het „hou oë toe". Ook in Europa word by hierdie rympie op de vuiste getel. Op die vuiste dui verder die woorde „holleke" en „bölleke" wat saam hang met „hol" en „bol", en dus „holtes" en „knoppe" beteken. „Knol" is dan ook die korrekte vorm hier.

Die onverstaanbare uitbofrympie,

') Literatuur: Böhme Nrs. 1429—1445; Bolland: Bimes et Jeux 326—7 en 367—8.

[Tvl.)

[Des. 1922 bl. 334.)

[II, bl. 38.)

Okene, bókene, berrie makökene, Errika, berrika, bas.

(Stellenbosch.)

Sluiten