Tekst
Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

met éen troos tevrede : moeder is nog daar, om die ogies moeg en vaak met haar soentjies toe te maak.

En na 'n diepe suggie

gaan die borsies teer,

so in stille sluimer,

stadig op en neer;

handjies sag en roserooi

bo dié hofies opgegooi,

reine handjies, sonde-leeg,

handjies waar geen las op weeg.

(Uit: Dichters uit Zuid-Afrika.)

Sluiten