Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

wees nie, moet liewers volg. Graag sou ek my ook by die ministeriële reëling wou neerlê, waarvoor ek trouens ook voel, maar bly nou tog vir hierdie werk by die sisteem waaraan ek my gewoond gemaak het — moes gemaak het, om ook enigsins in die mode te wees.

In 'n effens los verband kom bier nog 'n aanhaling van Hugo Schuchardt te pas ter verregvêrdiging, sover as dit gaan, van wat as 'n aanklag teen my mag gebruik word. Byna aan die einde van 'n lewe ryk aan jare en vol bedrywighede („In der Weite des Interesses stehe ich O. Jespersen nicht nach, ware es auch in allem Uebrigen", bis. 15) spreek hy in sy Der Individualismus in der Sprachforschung (1925) hierdie vir my belangrike oordeel uit: „Ich empfinde es immer wohltatig, wenn unter dem kühlen Panzer der Objektivitat hervor mich ein warmer Hauch von Subjektivitat anweht, die ja doch nie fehlt. Der Mittforscher tritt mir dann naher, wird mir verstandlicher. Die schone Tempelschrift ywBt <rtxvrov lasst man zwar überall gelten; aber neben die Selbsterkenntnis stellt man nicht die Selbsterschliessung, sondern lieber die Selbstverschleissung". (bis. 7).

Sluiten