Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

stroppi, suringkies. swaaltji, tabaksrolletji (slang), tammeletji, tawwertji, toktokki (kewer), voetji-voetji-speul, voorskootji (,,'t eenig gangbare woord ... voor: voorschoot"); vrotpootjies (siekte), vuurhoutji, wingerdstompies, katpootji (siekte).

'n Paar algemene gevolgtrekkinge is hieruit af te lei: die soorte kinderspele is in die reël met n verkleinwoord (of, wat later sal blyk, met reduplikasie) aangedui. Vryery staan in die teken van diminutiva. Aan die vry-skeppende kant toon Afrikaan*^ groot yoorhefde vir verkleinwoorde vir name van blomme«tvan kleinere (veld)diere. Hiermee is die hoofstuk „Eiegoed" ht&t-proefskif van prof. Boshoff te vergelyk. Baie van die woorde kan enkel in die diminutiefvorm gebruik word (vergelyk hoërop), of kom dan met n spesiale betekenis voor (meid/meisie; jong/jongie/jongetjie) Dit kan al aanleiding gee tot dubbele reekse bv. meid en meidjie (kleinmeidne. klemmetjie) vir die vroulike geslag (groot en klein> onder die nie-blankes; naas meidjie staan vir die blanke: meisie (met n bepaalde gebruiksfeer) vgl. ook klemjong (klong, klonkie) en jongetjte; maatjies en Maties. Baie belangrik is die opmerklike rol wat die woord met die verkleiningsuitgang speel in die geval van homonieme / (vrugte-)boord en (hal*-) boord jie/ bees en (somer-)besie (boomsingertjie), / kop en koppie (koffie; of vir randjie) / mos en mossie / vérs (-kalf) en (gesang-)versie / groot en grootjie / swaal en swaeltjie //. In die omstandigheid dat die vorm met ieuitgang die moeilikheid voorkom wat daar in homonieme skuil, lê die afdoende verklaring waarom die waarde van verkleining totaal verlore raak, sodat. as die behoefte later ontstaan om n diminutiefwaarde na vore te bring, n stapelvorm die uitslag is. Dikwels gaan dieselfde woord in betekenis twee rigtinge uit, na mate dit met of sonder -ie-uitgang voorkom. / Maat en Maties (die naam vir die Stellenbosse studente) / bosse en bossies / kom en kommetjie / ui en uintjie / stomp en 'n stompie (sigareteind) / stuk en stukkie (nooi) / n ent en 'n eind jie mens //. Iets hiervan merk 'n mens reeds in samestellinge. bv. / donsies-donskombers / tong-kleintongetjie //.

Al hierdie motiewe is wel ook in die Nederlandse taal en elders doenig. Dit is nie hulle wat Afrikaans hierdie besondere trek gegee het nie. Hulle is eerder vir n sekere mate van skommeling in die

6

Sluiten