Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

By die suiwer nexale ontkenningstipe is die posisie van en ... nie(t) by die werkwoord betreklik vas. Al die beskrewe gebiede behandel die partikel(s) hier chablone-agtig: / sin 30: kan kaneklk tö. ni kömn i.ar dak xarla baen, 0122 // Kom daar ander adverbia by of word die aard meer spesiaal. is die plek van nie(t) al minder vas of willekeuriger, bv. / sin 3: tegawo.rdax spl.an ze niml.ar of me masi.n, O. 14 / ze spi.an van te.awo.rdex ni.jandars miar n.f me. masi.n, O. 16 / te.gawördax an spl.an ze ni andars oamlr as me masi.n, O. 37 / teganwArdax — en spena za ni. as me masi:n, 0. 24 // by sin 15: / karnavaxl wort ni fe.1 nimiar gevirt. 0.14 / vastnavn a war ni fel mir avirt, O. 19 //. Opmerklik is die bepaalde partikelvermeendigvuldiging in sekere gevalle, en, wat klem bysit, die oorheersende frekwensie hiervan soms. In die voorlaaste voorbeeldsin toon die werking hom op die wyse. Dit blyk dat niemeer al tot 'n soort van eenheid samegegroei het. In hoeverre 'n mens hier grense kan trek, sal eers later kan uitgemaak word wanneer die heele taalgebied beskryf is.

Veral leersaam is twee ander sinne. By 85: ,,'t Volk zoekt niets anders dan geld en rijkdom" word nou die nie vóór anders, dan daarna geplaas en wel so dat 'n mens op 'n streektalige neiging van die een of ander skyn te moet besluit. Een segsman kon nie vir sy streek een algemene vorm aangee nie: / tfulkanzUxt ni a.ndars, of. a.ndars ni as xa.ild en re.kdam, O. 133 //. Die hoofopnemer deel my mee dat die proef persone dikwels in twyfel verkeer aangaande die plek van nie in sommige gevalle.

Het ons vasgestel dat nie in 'n nexale verband die indruk van plekvasheid maak, kan dit tog in die verband deur 'n ander faktor gebeur dat daar, grammaties beskou, 'n toestand geskep word soos die wat prof. Bosman gesoek het. Vir sin 63: / Gij had me wel gezien, maar ge had tegen me niet gesproken // gee sommige dialeksprekers die tipe: / gaet me wael gazi. mar gan aet.e.ga me.i ni. aspro.kn, O. 14 //; ander die tipe: / ga za.x mae wael mür ga sprak te,ga mae ni(t), O. 15, 28 //.

Een segsman gee weer albei vorme op: / ga zax me wel mar gan aete.ga me. ni xaspro.kan, of. ga spreek te.ga me. ni, O. 41 //. In hoeverre hier 'n nuanseringsverskil intree, kan ek nie uitmaak

12

Sluiten