Tekst
Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

DIE PROKUREUR SIJN HOND.

„Goei morre Prokureur — geef my toch bitjie raad? Myn is ’n ding gebeur, hier buite op die straat.

Daar kom ’n slegte hond, net vlak hier voor jou deur, En byt myn in die been; myn broek is glad verskeur.

Dit was ’n nuwe broek, en ik wil jou vra Of dit niet molik is so’n kerel aan te kla,

Wat sulke slegte goed laat los-loop op die straat,

Om myn somar te byt, as ik hier langes gaat.

„Welseker myn ou vrind — dit staat jou altijd vry Om van die hont syn Baas die skade weer te kry.” „Wat denk meneer daarvan — sal dit te baing wees, Om 10 sielings te vra, ver skade van die bees?

„Wel al te seker niet — die ei-enaar moet beskou Dat 10 sielings is min, als hy so’n hond wil hou.”

„Wel Baas, dan raak jy ook nou net 10 sielings kwijt, Dit was jou ei’e hond, die het myn so gebyt.

„Myn hond! myn Polio dan, het hy jou so gekry;

Mar als jy seker is dan sal ik ook met stry.

Dê, vat dan maar jou geld — wat reg is moet bestaan, Al sou die wereld ook daaronder moet vergaan.

Sluiten