Tekst
Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Die Boer die moet toen skater van die lach;

Hy vat die geld heel vrolik, want hy dag ’n Prokureur mag glad wees met syn bek,

Tog kijk ’n domme Boer hem in die nek.

So stap hy weg, maar kom net by die deur,

„Stop vrind, wag, stop,” seg toen die Prokureur,

„Dis alles goed en wel, die skade van myn hond;

„Mar ik moet jou vertel, myn raad die kos een pond.

„So geef myn hier mar gauw myn 10 sielings nou weer, „Dan skuld jy myn voor raat nog net een halfpond meer, „Want dit is tog mar waar — wat reg is moet bestaan,

„Al sou die wereld ook daaronder moet vergaan.”

F. W. Reitz.

Twee en sestig uitgesogte Afrikaanse Gedigte. Amsterdam-Kaapstad, Holl.-Afrik. Uitg. Mij.

Sluiten