is toegevoegd aan uw favorieten.

De invloed van het Christendom op de Romeinsche wetgeving ten opzichte van de zorg voor het kind

Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

64

gevaardig dat vondelinge nie weer mag terug geeis word deur hulle ouers, nadat hulle deur iemand anders opgeneem en grootgebring is nie. 164} Hy wou die kind verlos van die vadermag of van die mag van die eigenaar wat willens en wetens so 'n groot onreg kon doen teenoor die kind. Die kind bly dus besit as vrye of as slaaf van sy pleegouers. Skynbaar is dit 'n agteruitgang naas die wette van Alexander nota 152 en Diokletianus en Maximinianus nota 153, maar juis hierin het Konstantyn sy meedoe getoon, want deur die wette van Alexander en Diokletianus was die pleegouërs van vondelinge steeds in onsekerheid omtrent hulle reg oor hulle pleegkinders; die gevolg was dat al weiniger mense dit gewaag het vondelinge op te neem en op te voed 165) en dus werd die meeste weggegooide kinders maar aan hulle lot oorgelaat, en het so op die straat of op die veld Omgekom. 166) Die wet van Konstantyn het dus net soos die wette van die heidense keisers die weggooi van die kind erken en het dit ongestraf gelaat, en ons het getuie van heidense skrywers uit sy tyd dat die misbruik nog van geweldige omvang was b.n, in die geskrifte van 167) Jul, Firmicus Maternus, wat seer dikwels

dominus recens natos domo abjecit quique adeo quodammodo ad mortem expositi sunt, etc.

Imper. Constantin. ad Ablavium: Quicunque puerum vel puellam, projectam de domo, patris vel domini voluntate scientiaque collegerit ac suis alimentis ad robur provexerit, eundem retineat, sub eodem statu quem apud se recollectum voluerit agitare, hoe est, sive filium sive servum eum esse malueritj omni repetitionis inquietudine penitus submovenda, eorum qui servos aut liberos scientes propria voluntate domo recens natos abjecerint. anno 331.

164) Gothof. Cod. Theod. 5, 7, 1, tom. t, p. 488: Patriae denique potestatis jus hoe facto adimi voluit Constantinus, non minus quam dominii jus, si sciente aut volente patre filius expositus fuerit.

165) Quintilianus, Declamatio 306, p. 597: Rarum igitur eet ut expositi vivant.

166) Noodt, Jul. Paul. cap. 5, opskriff p. 353: Etiam sub christianis imperatoribus et nominatim sub Constantino fuisse licitam impunitamque infantum expositionem.

167) JuL Firm. Maternus, Matheseos lib. 7, p. 2: Is qui natus fuerit exponeretur. en so twaalf maal.