Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

'

I.

VOLKSLIEDERE, VADERLANDSLIEFDE, EN GODSDIENS.

I.

DIE AFRIKAANSE VOLKSLIED.

Een ieder nasie het sij land: Ons woon op Afrikaanse strand. Ver ons is daar gên beter grond Op al die wij'e wêreldrond.

Trots is ons om die naam te dra Van kinders van Suid-Afrika.

Een ieder nasie het sij taal: Ons praat van Kaap tot in Transvaal, Wat almaal maklik kan verstaan. Wat gaat die andre tale ons aan? Ons praat, so's Pa en Oupapa, Die landstaal van Suid-Afrika.

Sluiten