Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Hy is bó al mal verreweg,

' Wat in die helde rij staat;

Hul't oek die lewe neergeleg, Mar tog nie ver die Vrijstaat,

Hij leg op Thaba Bosigo,

Gên grafsteen sal hij verge Sij monument het God gebou,

Die bouheer van die berge. *****

Al moet ons dan so dikwels bloos

Ver onse arme nasie,

Gedenk an Wepener, wees getroos, En vat dan weer koerasie.

Sluiten