Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

'n Dokter en 'n Predikant Is allernoodigst in ons land, Mar oek 'n advokaat.

Of hij nou een van drie sal wees, Dit sal jul' later oek wel lees.

Eers sien hoe hij kan praat.

Nou, lesers van "Die Patriot," Een enkel woordjie nog tot slot, Dan eindig ek mij taak:

Ek wens jul' seuntjies mooi en fris; Maar dat jul oek so dankbaar is As "Jan wat versies maak".

Sluiten