Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

En agter bij die Groenepunt,

Daar waar die pêrde loop,

Daar het ek oek wat uitgestaan: Die boel was daar besoop.

Dit skree en raas, dit vloek en sweer

Jou ore somar doof;

Die dag — ek wens hem nooit weerom; Ek had dit nooit geloof.

Mar wat nou maak ? ek is nou daar.

Laat hulle nou mar jil. ...

A! toe die merrie eenmaal loop, Hoekom was huil' so stil ?

Di's "vossie" voor en "vossie" na. —

Toe draai die praatjie om;

En, toe die pêrd die resies win, Toe staat huil' alma! stom.

Sluiten