Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

24"

OU' WINDVO'EL.

Neef Piet, het jij al ooit gehoor Van die wonderlike pêrd? Oom Sarei het dit mij vertel; Dit is die moeite werd.

Toe hij nou laas in England was, Was daar 'n Dokter Faam; 'n Rijpêrd het hij daar gehad, Ou' Windvo'el was sij naam.

Hij seg: om op die perd te rij Is eintlik 'n plesier;

Maar nog die beste van hom was; Hij was 'n taaie dier.

L

Sluiten