Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

27.

kijk na dik klok.

"Kijk na die klok, bees" seg ou' tante Let,

Toe oom Japie thuis kom, 'n klein beetjie vet,

"Is dit ver manier om te maak met jou vrou,

"Het jij det nou beloof, toe ons saam het getrou?" a't Is amper al dag al, en nou kom jij thuis; "Jou skelm, jou vagebond, jou lelike ou' kruis; "Net nou leg jij weer so 'n dooie ou' blok,

"Maak ope jou oge en kijk na die klok!"

Ou' tante Lettie was netjes en skoon;

Gên skoner het ooit in die buurte gewoon;

Haar tabbert van voersis was netjies geblom

En haar onderrok groen, met 'n rooi streep daarom;

Haar kappie was wit, en 'n halfjard mar lang

En, as jij der in kijk, jij word somar bang;

Haar mond nes 'n kraalhek: sij was nie meer jong;

Haar beentjies was kort, maar nie kort nie haar tong.

Oom Japie was lelik, mar oom Japie was goed,

Hij het net een foutjie — dat sit in sij bloed —; Hij hou wat van lekkers, so's baing mar doen, Van vlees en van vrugte, en jong nooiens soen; Mar meeste van alles hou hij van 'n glas,

Waar brand wijn-en-water en suiker in was,

Hij mot dan eens proeve, en so hou hij an,

Tot hij amper nie lope of prate meer kan.

Sluiten