Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

28.

DIE ARME BOER.

Die sprinkhaan en die droogte Is swaar op onse land En wat van ons sal worde Is bowe mij verstand.

Ons skape het die brandsiek, Ons koren het die roes,

Die beeste krij rooiwater, Die pêrde vrek van droes.

Die geld is oek so danig skars,

Die koffie word so duur,

Die vreemde Banke raak ons baas,

Die intres vreet so's vuur.

Laas rij ek na neef Pieter. Hij vra: "Waar gaat dit heen?" Ek sê: "Ek kom na jou toe "'n Bietjie geld te leen".

Sluiten