Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

As goeie kinders gaat hul' weg,

Bedorwe kom hul weer; Hij vraag: "Wat het hul in die tijd Ver al die geld geleer?"

Net skeefbek maak en geld verkwis

Ver allerhande bog,

Op andere uit die hoogte sien, En opdres om te spog.

III.

Hul was die eerste dag pas thuis,

Toe kom Die Patriot,

En van die plek begin die twee Met hulle pa te spot.

En vraag, of hij so 'n sleg koerant,

Vol pure Hotnotstaal,

In huis ontvang, dit ondersteun, Sij pond per jaar betaal?

Sluiten