Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Die tijd versag mar ons gevoel, Veragte liefde word ook koel;

Ja, met vrijers gaat dit so. "Sal ik", seg hij, "nets 'n gek, "Om een laffe meisie vrek? "Sij kan na die hoenders trek", Ja, met vrijers gaat dit so.

Hoe dit kom, lat dokters vertel, Martjie word siek en hij word wèl;

Ja, met vrijers gaat dit so.

Daar 's iets wat an haar borsie kna', En hartjie-seer begin haar pla'; ^ Haar ogies glinster ook mar bra'; Ja, met vrijers gaat dit so.

Daantjie was 'n sagte man, En Martjie trek haar dit so an;

Ja, met vrijers gaat dit so. Daantjie krij' jammer in sij hart, Di liefde groei weer an sij part. Nou leef sulle same sonder smart; Ja, met vrijers gaat dit so.

Sluiten