Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Die tijd versag mar ons gevoel, Veragte liefde word ook koel;

Ja, met vrijers gaat dit so. "Sal ik", seg hij, "nets 'n gek, "Om een laffe meisie vrek? "Sij kan na die hoenders trek , Ja, met vrijers gaat dit so.

Hoe dit kom, lat dokters vertel, Martjie word siek en hij word wel;

Ja, met vrijers gaat dit so. ^ Daar 's iets wat an haar borsie kna', En hartjie-seer begin haar pla ; ^ Haar ogies glinster ook mar bra'; Ja, met vrijers gaat dit so.

Daantjie was 'n sagte man, En Martjie trek haar dit so an;

Ja, met vrijers gaat dit so. Daantjie krij' jammer in sij hart, Di liefde groei weer an sij part. Nou leef sulle same sonder smart; Ja, met vrijers gaat dit so.

Sluiten