Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

I

35-

DIE PROKUREUR SIJ HOND.

"Goei morre, Prokureur — geef mij tog bietjie raad. Mij is 'n ding gebeur, hier buite op die straat.

Daar kom 'n slegte hond, net vlak hier voor jou deur, En bijt mij in die been; mij broek is glad verskeur.

Dit was 'n nuwe broek, en ik wil jou nou vra'

Of dit nie mölik is, so'n kerel an te kla Wat sulke slegte goed laat los-loop op die straat, Om mij somar te bijt, as ik hier langes gaat".

"Welseker, mij ou' vrind — dit staat jou altijd vrij Om van die hond sij Baas die skade weer te krij'." " Wat denk meneer daarvan : zal dit te baing wees Om 10 sielings te vra' ver skade van die bees?"

"Wel al te seker niet — die ei'naar moet beskou, Dat 10 sielings is min, as hij so'n hond wil hou."

"Wel, Baas, dan raak jij oek nou net io sielings kwijt, Dit was jou ei'e hond, die het mij so gebijt".

"Mij hond! mij Polio dan, het hij jou so gekrij';

Maar as jij seker is, dan sal ik oek niet strij'.

Dê, vat dan mar jou geld — wat reg is moet bestaan. Al sou die wereld oek daaronder moet vergaan".

Sluiten