Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

O, hulle was honger, koud en nat,

So reg uit hulle humeur nou,

Hulle staat daar op die modder-pad, Toe siet hulle 'n ope deur nou.

Hulle vra' of hul' mag binne kom;

Die paartjie praat gên woord nou; Hulle hou ver haarlie heelmal stom: Hulle dink an hul akkoord nou.

Die twee mans eet die koekies op,

Hulle doet net wat sulle wil nou; Die vrouwtjie die swel in haar krop; Mar blij' mar daarom stil nou.

Die een die seg: „Nou kom, Meneer,

Nou moet ons dit mar doen nou: Jij kan die ou' sijn baard afskeer, En ik die vrouwtjie soen nou."

Sluiten