Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Mog God hul siel genadig wees,

Daar hul, onvoorbereid, Geslingerd in 'n ogenblik Word in die eeuwigheid.

En wie ooit die Transvaalse boer

Durf noeme 'n rebel.

Die spreek 'n vuige lastertaal. Beswadder van die hel.

'n Vrijheidsman is gên rebel,

Die ver sij land en goed Stort in 'n ongelijke kans

Sij laaste druppel bloed. * * * * *

Bid om die vrede van Transvaal!

Smeek God om sij gena;

Want vrede daar is vrede hier — Deur gans Suid-Afrika.

Sluiten