Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Daar is 'n fluks, 'n dapper hart

Om voordeel te behaal;

Hij is 'n vijand of 'n vrind,

Nadat het hem betaal.

Daar is 'n teergevoelig hart Ver geld en goed alleen;

Sij leus was altijd, en is nog:

"Sorg goed ver nommer Een".

Watter hart is dit? Raai as jij kan!

Di's die hart van die windmaker-Engelsman.

Die nasie reis van Noord tot Suid,

Verliefd op see en strand.

Hij seg: hij is so vreeslik rijk;

Mar soek na nog meer land. Hij annekseer so links en regs,

Al moet hij jou bedrie',

En vra' jij hem: "Wie geef jou reg?"

Dan seg hij: "'t Raak jou nie".

Wie praat so groot? Raai as jij kan! Di's net mar die windmaker-Engelsman.

10

Sluiten