Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

46.

STELLALAND.

John Mackenzie,

Moe nie grêns nie!

Ja, jou tijd was kort. Jij het nie kan toon nie Wat daar in jou woon nie. Sonder seremonie

Moes jij so mar vort!

John Mackenzie,

Moe nie grêns nie! Jij moes gou laat vat. Ag! die swarte brawe Moet nou goud gaan grawe As die "Boers" hul slawe.— En jij in die pad!

John Mackenzie,

Moe nie grêns nie!

Word nie stapel-gek! Van jou fraaie drome Is daar niks gekome;

Hulle blij mar drome— En jij moet laat trek!

John Mackenzie,

Moe nie grêns nie! Ons het medelij.

Jij het nie gebrom nie Om so ver te kom nie. Wie was nie verstom nie? En nou moet jij glij!

Sluiten