Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

49-

SATERDAG- A'END IN 'N BOEREYVONING.

("Cott^rs Saturday Night" van Robert Burns).

"Di 's somer en die oestijd die is daar; Nog warmer dage kom nou skielik aan;

Die week sij werk die het hul eindlik klaar En meer as een keer, met na huis toe gaan, Sê iedereen: "Nou kan ons mörre rus; ■"Die sekels weg, en alles is op sij;

•'Dan snij ons Maandag weer met nu we lus, *'Die volk en Kleinbaas langs dieselfde rij."

So's vader tuis kom, loop die kleintjies bij En maak lawaai totdat sij ore dreun.

En moeder soen die ou' nes hul nog vrij.

■"Na'end pa, na'end moeder," sê die oudste seun, "Na'end pa, na'end moeder," met 'n fijner stem Volg oek die kleintjies. Op die ou' sij skoot Daar lê en speul die jongste kind met hom,

En al sij sorg verdwijn en al sij nood.

Die broers en susters sit rondom opsij;

Elk wil die ander met iets nuwts verstom; Die tijd die vlieg so ongemerk verbij,

Totdat op laas die voet-wasbalie kom.

Die ouders sit, bekijk die kinders veel.

En wens dat alles goeds in hul mag blijk; Die moeder lap en maak ou klere heel; Di's wonderlik, hoe nuwt en mooi dit lijk.

Sluiten