Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

54-

SANNIE BEYERS.

Sannie Beyers, eer ons skei,

Gee mij hart terug an mij!

Of, nou dat dit al verloor is,

Vat dan mar al wat o'er is!

Voor ek weggaan, sweer ek nou: Hartjie, ek het lief ver jou !

Ag, die lokkics ongebind,

Die heen en weer waai met die wind;

Ag, die wange rond en mooi,

Nes 'n perske sag en rooi!

Ag, die ogies, hemelblou!

llartjie, ek het lief ver jou!

Maar o! die lippies! Al mijn vee Sal ek ver één soentjie gee;

Mij hart wil sommar overstort, En woorde kom mij nou te kort;

Altijd blijf ek aan jou trou:

Hartjie, ek het lief ver jou!

Sannie, ek gaan yan jou weg Maar, als jij so allenig leg,

Dink om mij; bij jou dig bij Sal mij hart en siel nog blij'.

Kan mij liefde ooit ophou?

Hartjie, ek het het lief ter jou!

Sluiten