Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

56-

DIE GEBARSTE PADDA.

'n Padda wat een morge uit 'n sloot kijk,

Siet daar 'n os wat hom ordentlik groot lijk.

Self is hij skaars so groot as 'n hoener-eier; Mar afgunst is 'n al te groot verleier.

Sij hart begeer: siet, hoe die ding hom uitrek!

Siet hoe die ding hom opblaas: di's bra' stuitlik ! Hij wil hom self so groot maak as die bees isHij vraag sij maat, of hij daar nie al reeds is. ' Sij maat seg: nee. Hij blaas nog eens so vinnig En vraag alweer. Sij maat seg: jij 's onsinnig;

Jij is nog net so groot. Mar hij hou an en dwing. Toe blaas hij dat hij bars. Daar lé nou die bog-ding In onse tijd is daar so baing mense,

Wat grote staat en pragtig lewe wense,

Dit raak hul nie, as hul tog mar hul sin krij; Mar hul 's gedaan, eer hul reg die begin krij'.

Na die Frans van La Fontaine.

Sluiten