Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Ons moet ons erftaal nie verruil, Al seg hul, hij is dom en vuil. Die andre tale was oek so, Di's hoogmoed, wat dit nie wil glo'.

Ons kan ons erftaal nie verruil. Of ons sal net so's Esau huil. Ons sal ons net so's Esau fop, Toe hij sij reg verruil ver sop.

Sij huil het hom toe niks gebaat. Dit was te laat! te laat!! te laat!!! Ons moet ons erftaal nie verruil, Of ons sal net so's Esau huil!

Sluiten