is toegevoegd aan uw favorieten.

Zing!

Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

3. (Hij) Jy weet,as ons Sondags kuier

Agter om die kop verby.

Dan sêek: Nonnie,lig jou sluier.

Kom en gee 'n soen vir my.

Glo tog, Gertjie, enz.

4. (Zij) Jannie.al die soentjies help nie,

Kyk vir Pieter en vir Griet:

Vandag wil hul mekaar nie hê nie:

Al die soentjies is verniet.

Glo tog, Gertjie, enz.

5. (Hij) Ons moet dan die pret maar staan laat.

Ons moet maar die soen1 laat bly; Ek sal my eie pad dan kry maar.

En ek sal na Sarie vry.

Glo tog, Gertjie, enz.

179. ROKKIES WOU SY DRA.

1. Rokkies wou sy dra,

Maar niemand kyk daarna. En alm al staan versla.

Om sy die rokkies dra. OomJannie se mama

goggabie, goggabie goggabie, OomJannie se mama goggabie.

Mooi is sy maar leliknie.

180. MAMMA, 'K WIL EEN MAN HE.' 1 "Mamma, 'kwil een manhê! "

"Watterman, m'n lieve kind? Wil jij dan een Fransman he ?

Nee,mamma, nee! 'n Franseman.die wil ek nie.

Want parlezvous versta ek nie:

Dit is mijn plesier Met die Boer-jongkerels hier.

2. Mamma,'kwil'nmanhê .'

W atte r man, m' n liev e kin ? Wil jij dan 'n Duitser hê ? Nee, mamma, nee!

'n Duitserman, die wil ik nie,

Want Schweinefleisch dat lus ik nie

Dit is mijn plesier Met die Boer-jongkerels hier.

3. Mamma 'kwil 'n man hê !

Watter man.m 'n lieve kind ? Wil jij dan 'n Boer soms hê ?

Ja, mamma, ja!

'n Boereman, die wil ik hê^ In 'n Boer z'n arme wil ik le,

Dit is mijn plesier Met die Boer-jongkerels hier

181. DAAR KOM DIE WA.

1. Daar kom die wa,

die vier-perde-wa!

Hy kan nie hou nie,

hy's glad te swaar gelaai. Hokaai, hokaai, by die draai,

een om af te laai.

Hokaai, hokaai, briek aandraai, stil hou by die draai.

2. Wat dra die wa,

die vier-perde-wa ? Net puur'nooientjies,

en een moet agterbly:

Hul 's ewe fraai, wie sal raai,

wie af te laai ?

Laat my mar sê, sonder raai, watter ek wil hê.

3. Af klim die nooi,

d'uitgesoekte mooi.

Sy het niet baas nie,

dis tyd dat sy een kry.

Dit pas 'nbaas op 'n plaats

om 'n nooi,te kry:

Ek het "n nooi,. goed en mooi, en sy 's baas oor my.

182. POLLIE, ONS GAAN PEREL TOE.

1. Pollie gaan mos Per el toe (3 maal)

Wat gaan sy daar maak ?

2. Sy gaan na haar kerel toe (3 maal)

Soos dit niemand traak

3. En wat sal die wêreld sê(3maal)

Pollie gaan alleen:

4. Sysal aandiewêreld sê(3maal)(

"Skeer viermy part heen' .

5. Gaansy regtig Pêrel-toe

Pollie stok alleen?

6. Stok-alleen, ja, stok-alleen(3maal)

Ek en sy alleen.

7. En wat sal haar kérel sê(3 maal)

Jy en sy alleen.'

8. Sygaan om hom af te sê(3maal)

Dan bly ons alleen.

9. "Wat gaan jy ensy dan doen (3 maal)

Jy en sy alleen?

10. Ons gaan indiePêrel soen(3 maal) Ek en jy alleen.

Allen: Pollie, ons gaan Pêrel-toe(3 maal) Ek en jy alleen.