is toegevoegd aan uw favorieten.

Dichters uit Zuid-Afrika

Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

oor die vlak —

ïaënd gerij van ruiters gesprei, wat steier en sak!

Spieëlend spel van skitterend staal, weerglimmend geglans van dansende straal! Wolke van rook waar vure in woed, wemelend gewoel immer sterker gevoed! En altijd deur, onder die donder,

verdowend gedreun, wat mense en diere verag

in hul kermend gesteun

DIE STEM VAN DIE WIND.

Die skepping se ruimte het die Skepper berei vir mij,

en gebied dat mijn gees moet werksaam wees,

en oor waterwêrelde, ver en breed, en lande heenstrooi mijn vreugde en leed.