P.O. Bus 129, Kroonstad, O.V.S. Suid Afrika, 6de Mei 1930.

Liewe Vriend,

Ek woon in Kroonstad in die Oranje Vrystaat. Ek is ses= tien jare oud. Ek is nou elf jare in Kroonstad. Soe ek in Kroonstad was vier jare oud, soe begin ek skool te gaan, maar toe werd ek ziek; ek het in die ziek=bed gêle omtrent vijf jare. Soe was ek nog te swak om skool toe te kom. So moet ek vir een jaar by die huis bly, om sterk te word. Na dit kom ek skool toe. Ek het goed geleer dat ek in standerd V

is. Ek is ’n katolieke kind. Ons hou kerk in ons skool, want ons het nog nie ’n kerk gebou nie. Ons skool is gebou van steene en buite van sement gesmer; binne in is daar blomme met ’n paar prente. Daar is sement vloer in ons skool sonder ’n seiling.’ Maar nog dankbaar aan ons goeie Vader God omte leer van hom. Wanner ek standerd VII gepas het, sal ek vir een Priest gaan. Ek verlang om na Europe te kom, want in Suid Afrika is ons te arme om ons Kollege se geel betaal. Verlang jij om na Suid Afrika te kom? Hoe is julle

+ Anni is ’n kind van Maria.