is toegevoegd aan uw favorieten.

Tijdschrift van het Aardrijkskundig Genootschap, 1939, 01-01-1939

Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Ons sal antwoord op jou roepstem,

ons sal offer wat jy vra:

Ons sal lewe, ons sal sterwe — ons vir jou, Suid-Afrika!

Op U almag vas vertrouend

het ons vadere gebou;

Skenk ons ook die krag, o Heere,

om te handhaaf en te hou — Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly: Knegte van die allerhoogste,

teen die hele wereld vry!

Soos ons vadere vertrou het,

leer ons ook vertrou, o Heer: Met ons land en met ons nasie sal dit wél wees! — God regeer!