Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Vier jare lank het ons mooi gepraat

Om weer ons land te krij:

„Ons vraag jou, Brit, gên goed of kwaad; Gaat weg, en laat ons blij!

Mar toe die Brit ons nog vererg,

Toe vat ons die geweer;

Ons was al lank genoeg geterg,

Nou kon ons tog nie meer.

En met Gods hulp het ons die juk

Van England afgegooi.

Ons is weer vrij! Geluk, geluk!

Nou waai ons vlag weer mooi!

Dit het ons heldebloed gekos;

Mar England nog veul meer:

So het die Heer ons weer verlos; Ons geef Hem al die eer.

Waai hoog nou o'er ons dierbaar land.

Waai, Vierkleur van Transvaal!

En wee die Godvergete hand Wat jou ooit neer wil haal!

Sluiten