Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Ons wil gên Misses of Madaam, Volstrekt gên modepop;

Gên Angli- of Amerikaan,

En gên gordijntjiekop. *

'n Vrou, die as haar meid brutaal, Verkeerd of koppig is,

Gên hande uit haar mou kan steek — So 'n vrou kan ons wel mis.

Wat baat ons "English History",

Waar sij van mee kan praat?

Of sij vóór die klavier kan sit, Van huishou niks verstaat?

So 'n vroutjie van die hoge skool, Wat Afrikaans bespot,

Haar eige land en volk verag, Die maak jou net bankrot.

II.

Oom Piet, hier in die onderveld,

Het jare lank geswoeg;

Hij het ordentlik opgespaar,

Hij dag: hij het genoeg.

Hij stuur twee dogters vier jaar weg;

Die "ladies" kom terug;

Dit het ses honderd pond gekos, — Nou sit die ou' te sug.

•) Gordijntjie-koppe noem Oom Jan die wat die hare vóór afgesnij het. sodat die nes 'n onnosel mens op hulle voorhoofd hant di's afskuwelik lelik!

Hul trek hul neus ver pa en ma

En hul familie op;

Die ouwe het ineer spijt, seg hij, As hare op sij kop.

Sluiten