Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Die Miss, waar hul het skool gegaan, Meneer die Predikant,

Die het dit baing sleg gemaak: Pa moet dit mar verbrand!

Oom Piet sij bril val van sij neus, So het die ou' geskrik ;•

Hul ma, die liewe, goeie siel, Die huil dat sij so snik.

Praat in mij tegenwoordigheid Nooit weer so, seg Oom Piet;

Het ik jul daarom weggestuur Tot bittre sielsverdriet ?

Dis mar beginsel van die smart, Wat pa en ma uitslaan;

En sugtend vraag die twee makaar, Wat het ons tog gedaan?

Gedaan, ja, arme mense, ag!

Ons blij mar liewers stil;

Daar 's "erger" nog teruggekom. Wat ons nie noeme wil.

Bedroge is jul, en julle kroos Ontaard, so as jul siet. —

Xet bidde kan jul, bidde net, Di's wat nog owerskiet.

IV.

Gên jonkman in die buurt kom nou Meer kuier bij die twee;

Misskien kom daar wel ééndag nog 'n Vrijer ower see.

So nie, dan blij hul seker sit;

Want onder hul geslag

Is niemand ver hul goed genoeg; Gên een wat hul kan ag.

Sluiten