Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Die Boer die moet toe skater van die lag ; Hij vat die geld heel vrolik, want hij dag : 'n Prokureur mag glad wees met sij bek, Tog kijk 'n domme Boer hom in die nek.

So stap hij weg, mar kom net bij die deur:

"Stop, vrind, wag, stop!" seg toe die Prokureur,

"Di's alles goed en wél, die skade van mij hond;

"Mar ik moet jou vertel, mij raad die kos 'n pond. "So geef mij hier mar gou mij 10 sielings nou weer, "Dan skuld jij mij voor raad nog net een half pond meer; "Want dit is tog mar waar — wat reg is moet bestaan, "Al sou die wereld oek daaronder moet vergaan".

Sluiten