Onderstaande tekst is niet 100% betrouwbaar

Hij sê: "Mij lieve kerel,

"Die ding is op 'n end:

"Die bank die het mij opgedruk, "Mij boedel 's insolvent".

Toe kom ik bij Oom Kootjie.

Hij vra oek waar ek rij.

Ek sê: "Ek kom na oom toe,

Ek kom jou dogter vrij".

Hij vra mij, wat ver goed ek het, En hoeveel skaap en vee ?

Ek sê: "Twaalf skape en één koei . Toe sê hij sommar "Nee!"

"Nee, kerel, nee! jou kerk is uit, "Mij dogter 's nie ver jou; "Net maar twaaf skape en één koel, "En dan praat jij nog van trou!

ja, — die sprinkhaan en die droogte Is swaar op onse land.

En wat van ons moet worde ls bowe mij verstand.

Sluiten